Lithognathus

Lithognathus
Tydperk: Mioseen tot hede[1]
Lithognathus mormyrus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lithognathus
Spesies

4, sien teks

Lithognathus is 'n genus van seevisse in die familie Sparidae. Hulle kom hoofsaaklik langs die kusgebiede van Suider-Afrika (Suid-Afrika, Namibië en Angola) voor, maar L. mormyrus word ook in die Middellandse See, Swartsee, Golf van Biskaje en langs verskeie eilande in die noord-oos Atlantiese oseaan aangetref. Afhangende van die spesies, bereik hulle 'n maksimum lengte van tussen 25 en 200 cm.

  1. Sepkoski, Jack (2002). "A compendium of fossil marine animal genera". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2012. Besoek op 8 Januarie 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search